Boere in nood kan steun op nuwe hulpkonsep

AgriBonus en sy deelnemende vennote het n splinternuwe konsep bekendgestel om kommersiele boere in tye van nood by te staan.   Boere kan nou tot die nuutgestigte Agri Relief Foundation{ARF},’n niewinsgewende organisasies ,se fonds bydra deur slegs deelnemende landbouondenemings te ondersteun met die aankoop van produkte wat hulle in elk geval vir die boerdery sou…